Die CAPA-Groep het onstaan uit die groei in Privaat Tersiêre onderwys en die groeiende behoefte in kwaliteit tersiêre onderrig
en verwante
dienste. Die doelwit van CAPA en sy groepsmaatskappye en vennote se kliënte, is om
'n omvattende diens aan
studente en ouers te lewer.
CAPA se doelwit is om te groei in die verskeie programme wat aangebied word, asook oornames of die vestiging van nuwe kampussse.